TYDELIKE KLIËNTEDIENS-ASSISTENTE BENODIG
Optimi Holdings (Pty) Ltd
Centurion, Gauteng
Contract
Posted 30 October 2025
- Closing Date 28 November 2025
Job Details
Job Description
Optimi is op soek na toegewyde kliëntgerigte individue om by die Kliënteondersteuningspan aan te sluit as assistente. Ideale kandidate werk goed met sperdatums, is probleemoplossers, kan uitstekend kommunikeer en navrae ontleed.
VEREISTES
• Sertifikaat in kliënteondersteuning of ’n soortgelyke rigting is voordelig.
• Graad 12 met Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) as vak
• Rekenaargeletterdheid in Microsoft Office Suite (Word, Excel).
• Rekenaargeletterdheid in ZohoDesk of soortgelyke stelsels is voordelig.
• Vlot in Afrikaans en Engels (geskrewe en gesproke). ’n Derde amptelike Suid-Afrikaanse taal is voordelig.
PLIGTE
• Reageer betyds en doeltreffend op kliëntnavrae.
• Beantwoord alle inkomende oproepe betyds.
• Verskaf akkurate terugvoer aan kliënte.
• Bied stap-vir-stap bystand.
• Los probleme op rakende die miEbooks-platform.
• Verwys/eskaleer navrae aan toepaslike spanne, kategorieë en vereistes.
• Bly op hoogte van alle stelselinligting, veranderinge en opdaterings.
• Help kollegas met oortollige werk indien nodig.
Hierdie pos is in Centurion gebaseer.
Indien jy nie binne 14 dae van ons hoor nie, beskou asseblief jou aansoek as onsuksesvol.